Die lighhuis.jpg

FLOWERS & DECOR

INDIEN JY ENIGE VRAE HET, KONTAK ONS GERUS

  • Facebook Round

LIKE US ON FACEBOOK

 

 

October 8, 2016

Laatson was weereens bevoorreg om deel te kon hê in 'n 'stunning' troue. Te danke aan die bruidspaar se kreatiewe idees het die saal heeltemal anders as gewoonlik vertoon met tafels in kruise gepak en vierkantige botaniese versierings wat dit 'n 'magical' gevoel gegee...

September 10, 2016

Wat 'n voorreg om weer te kan liefkry. Soms laat God ons wye draaie loop voor ons die eindbestemming bereik, maar tog is als die moeite werd. Jannie en Amanda ons wens jul net die beste toe vir jul huwelik vorentoe. 

Weereens was dit so mooi met die naked tables, wat al...

May 14, 2016

Die gesegde lui mos: "Less is more"...Heerlik was dit dus om Pieter en Lynette se dag te help mooi maak sonder tierlantyntjies en dinge met eenvoudige blomme en dekor wat steeds elegant en klassiek kon lyk. Teen hierdie tyd weet ons al dat 'n venue soos Laatson nie bai...

April 16, 2016

When we think of this wedding we think of light. Light is everywhere and in everyone, we especially experienced it with this wedding.  Not only was the decor golden and warm and sophisticated, it also showed light...everywhere in all the unexpected places. Fairy lights...

April 9, 2016

Op 'n pragtige Saterdag het twee wonderlike jong mense hul harte gevolg en mekaar trou beloof.  Elke naweek is daar troues en elke naweek voel ons besonder bevoorreg om deel te kan hê daaraan. Dis asof die Here ons elke naweek net weer kom herinner dat die liefde die p...

April 2, 2016

Weereens was ons bevoorreg om deel te hê aan 'n regte plat op die aarde familie troue. Als is self gedoen deur die bruidspaar en hul familie en dit was pragtig. Dit was ook lekker om weer so familie by ons te hê wat mekaar so terdeë geniet en die hele naweek saam kuier...

March 30, 2016

What fun to be part of a family wedding. Family first as they say...Marsha and Chad you both looked stunning on your wedding day and it was indeed a wedding of family, fun and laughter. With two people from different families coming together as one on a special day wit...

March 19, 2016

So stil stil het Colette en Deré hul stempel hier by ons kom afdruk.  Ons het deel gehad aan hul mooi dag en dit was heerlik om weereens 'n gelukkige en tevrede egpaar by die deure te sien instap en laat aand te sien uitstap.  Hul was van daardie groepe wat elke geleen...

Please reload

Recent Posts

September 10, 2016

May 14, 2016

Please reload

Follow Us
  • Facebook Basic Square
  • Twitter Basic Square
  • Google+ Basic Square