top of page

PRYSE

Ons verskaf hoë kwaliteit diens, lekker kos, 'n pragtige omgewing vir baie goeie pryse.

Die prys sluit in:

BASIESE DRIEGANG MAALTYD, DIE HUUR VAN DIE SAAL EN NOG EKSTRAS

 

 

Vir funksies en troues:
VENUE

Asemrowende berge, beeldskone sonsondergange en 'n verwelkomende "country charm"- Dit is die perfekte manier om jou spesiale dag te komplimenteer. Ons venue is afgewerk met die mees eksklisiefste origan pine hout deure wat 'n warm aardse gevoel skep. Daar is plek vir tot 200 gaste. Verder is ons hier om jou en jou gaste op jou spesiale dag te bederf.

SPYSKAART

Ons spyskaart verskaf 'n verskeidenheid van kosse wat met geduld en passie gemaak word. Dit word  deur die mees toegewydste personeel gemaak wat aandag gee aan die kleinste en belangrikste detail.

EKSTRAS

Saam met die saal word die volgende ingelsluit sonder enige bybetaling.

wit tafeldoeke

basiese eetgery

wynglase

sjampanje glase

 

bottom of page