Die lighhuis.jpg

FLOWERS & DECOR

INDIEN JY ENIGE VRAE HET, KONTAK ONS GERUS

  • Facebook Round

LIKE US ON FACEBOOK

 

 

We came, we saw...we loved.

March 19, 2016

So stil stil het Colette en Deré hul stempel hier by ons kom afdruk.  Ons het deel gehad aan hul mooi dag en dit was heerlik om weereens 'n gelukkige en tevrede egpaar by die deure te sien instap en laat aand te sien uitstap.  Hul was van daardie groepe wat elke geleentheid benut het en lekker lank die naweek saam met hul gaste en familie gekuier het. En hoekom dan nou nie?  Troues is mos maar heerlike saamkom byeenkomste en families sien mekaar en vriende vind mekaar. Die lewe is onvoorspelbaar en kort so ons moét eintlik soveel tyd as moontlik saam spandeer.  Dankie dat jul weereens vir ons kom wys dat saamkuier en saam lag al is wat families en vriende nodig het om te voel hul geniet 'n bruilofsfees terdeë.  Ons hoop en glo dat jul die lewe ook so geniet en nie net die naweek hier saam met ons nie.  Alle liefde vir julle. Die Laatson span.

 

 

 

 

 

 

 

 

 

Please reload

Featured Posts

I'm busy working on my blog posts. Watch this space!

Please reload

Recent Posts

September 10, 2016

May 14, 2016

Please reload

Search By Tags

I'm busy working on my blog posts. Watch this space!

Please reload

Follow Us
  • Facebook Basic Square
  • Twitter Basic Square
  • Google+ Basic Square