Laatson Lekkerte.

Die gesegde lui mos: "Less is more"...Heerlik was dit dus om Pieter en Lynette se dag te help mooi maak sonder tierlantyntjies en dinge met eenvoudige blomme en dekor wat steeds elegant en klassiek kon lyk. Teen hierdie tyd weet ons al dat 'n venue soos Laatson nie baie moeite nodig het om die aand sprokiesmooi te laat lyk nie. Sit daarby lekker kos en goeie musiek en jy het 'n wenresep voorwaar. Weereens dankie aan Karien Fotografie vir die uitstekende foto's.


Featured Posts
Posts Are Coming Soon
Stay tuned...
Recent Posts
Search By Tags
No tags yet.
Follow Us
  • Facebook Basic Square
  • Twitter Basic Square
  • Google+ Basic Square

 

 

Die lighhuis.jpg

INDIEN JY ENIGE VRAE HET, KONTAK ONS GERUS

  • Facebook Round

LIKE US ON FACEBOOK