Geluk en liefde is pasmaats

Wat 'n voorreg om weer te kan liefkry. Soms laat God ons wye draaie loop voor ons die eindbestemming bereik, maar tog is als die moeite werd. Jannie en Amanda ons wens jul net die beste toe vir jul huwelik vorentoe.

Weereens was dit so mooi met die naked tables, wat altyd 'n treffer is, en voeg dan by die pragtige proteas en blushing brides uit ons omgewing en jy kry 'n effek wat pas by die dag. Die effek van sagte en opregte liefde en waardering.

Dankie aan Adele Joubert vir die pragtige fotos.


Featured Posts
Posts Are Coming Soon
Stay tuned...
Recent Posts
Search By Tags
No tags yet.
Follow Us
  • Facebook Basic Square
  • Twitter Basic Square
  • Google+ Basic Square

 

 

Die lighhuis.jpg

INDIEN JY ENIGE VRAE HET, KONTAK ONS GERUS

  • Facebook Round

LIKE US ON FACEBOOK